Tuiste vir Bejaardes

Huis Herfsblaar

Liefdevolle versorging ons voorreg

Kontak ons gerus

012 333 4445

Meenthuise

  •  alt

Die meenthuis-kompleks bestaan uit luuks afgewerkte een- twee en drieslaapkamer huise, elk met privaat tuin en motorhuis.