Tuiste vir Bejaardes

Huis Herfsblaar

Meenthuis Kompleks

Kontak ons gerus

012 333 4445

Meenthuise

Die meenhuis-kompleks bestaan uit luuks afgewerkte een-, twee en drieslaapkamer huise, elk met privaat tuin en motorhuis. Die kompleks is beveilig met ‘n sekuriteitsheining en ‘n bemande toegangshek.

Omvattende versorging, interkomstelsel wat 24 uur per dag aan die sorgeenheid verbind is, ‘n groot gemeenskaplike tuin met geplaveide paadjies, wegneem etes op weeksmiddae teen billike tariewe, dienssentrum aktiwiteite, gratis onderhoud van tuine, huisskoonmaak diens beskikbaar, en werklike kragverbruik betaalbaar.

 

OKKUPASIEREGWAARDE & MAANDELIKSE HEFFING

MAART 2019 TOT FEBRUARIE 2020

MEENTHUISE: FASE2 (Ouderdomsperk 80 jaar)

 

Tipe   Vierkantmeter   Okkupasiereg   Heffing
1 Slaapkamer 1 motorhuis   82   R 770 000   R 2 885
2 Slaapkamer  1 motorhuis   104   R 1 012 000   R 3 395
    112   R 1 078 000   R 3 395
    118   R 1 144 000   R 3 395
    122   R 1 166 000   R 3 395
3 Slaapkamer  2 motorhuise   142   R 1 386 000   R 3 927
    155   R 1 474 000   R 3 927

 

MEENTHUISE: FASE 4 (Ouderdomsperk 80 jaar)

 

Tipe   Vierkantemeter   Okkupasiereg   Heffing
2 Slaapkamer  1 motorhuis   115   R 1 089 000   R 3 395
    120   R 1 144 000   R 3 395
    123   R 1 177 000   R 3 395
    127   R 1 199 000   R 3 395
2 Slaapkamer  2 motorhuise   137   R 1 287 000   R 3 395
3 Slaapkamer  1 motorhuis   142   R 1 386 000   R 3 927
3 Slaapkamer  2 motorhuise   151   R 1 408 000   R 3 927
    159   R 1 540 000   R 3 927
    167   R 1 573 000   R 3 927